Ons verwoord ons roeping (visie) soos volg: Ons straal God se Liefde uit na almal.
Dit is gebaseer op Matteus 5:16 - "laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik."