TuisbladOntmoet onsBedieningeJeugAflaaibronneFoto GallerySkakelsKontak ons
 
 

Baie welkom by die NG Kerk
Kempton Hoogland!

Nuwe lidmate raak op verskillende maniere gekonnekteer:

  • Besoek die inligtingstoonbank na die erediens en voltooi ‘n vorm. Daar is ook dokumente wat vir jou inligting gee oor ons gemeente.
  • Elke kwartaal is daar ‘n oriënteringsgeleentheid vir nuwe lidmate. Ons nooi jou persoonlik daarheen en sal dan vir jou besonderhede gee.
  • Besoek ons kerkkantoor gedurende die week, en die kantoordames sal jou verwelkom en help.

Kontak ons Bedieningsleiers en begin dadelik met jou bediening.

 

 



 
 
     
   
© 2010 NG Gemeente Kempton Hoogland. Alle regte voorbehou