| |
Sinchroniseer die gemeentekalender met
die MS Outlook Kalender op jou rekenaar
- Kliek hier om die "Excel spreadsheet" vir 2012 oop te maak.
- Laai die "spreadsheet" af met die instruksie “Save”. Stoor hom op enige plek op jou rekenaar.
- Maak die 'spreadsheet' oop as jy hom klaar gestoor het.
- Verwyder die rye wat nie van toepassing vir jou is nie (jy kan ook die “Filter” funksie vir dit aanwend).
- Maak jou Outlook kalender oop.
- Click op die “File” opsie heelbo links op die "menu bar".
- Click op die “Import and Export” opsie.
- Neem die opsie “Import from another file or program” en click “Next”.
- Neem die opsie “Microsoft Excell 97-2003” en click “Next”.
- “Click” op “Browse” en selekteer jou spreadsheet op jou rekenaar.
- Volg dan verder die instruksies (voltooi die datum wat gevra word van wanneer tot wanneer).
- Ja, jy het nou die jaarprogram in jou MS Outlook.
- Nou kan jy dit sommer sinchroniseer met jou selfoon kalender indien jy die funksie gebruik.
Vir navrae in die verband kontak Pierre Eksteen: 082 569 9341. |
|
Om die hele jaar se gemeente-kalender af te laai in PDF formaat, kliek hier. |
|
|