 |
|
Die Kinderbediening het verskeie energiepunte:
- Kleuterkerk: Sondagoggende tussen 10:00 en 11:00 (slegs vir kleuters) in die vierkant agter die kerkgebou.
- Junior Kategese: graad 1-6 Sondagoggende tussen 09:00 en 11:00. Daar is kleingroep- en grootgroepgeleenthede.
- Borrel-Gorrel: Maandae tussen 18:00 en 19:00 in die kerkgebou op die verhoog. Vir kleuters van 4 jaar oud tot matriek! Ons oefen vir kerkoptredes! Dis lekker, kom oefen saam.
- Kidz-selgroep: Sondagoggende tussen 10:00 en 11:00 in die Kairos Sentrum - ‘n informele byeenkoms vir laerskoolkinders. Ons dans en drama, gesels, maak mooi goed en het baie pret!
- Wow-Kidz: Sekere Vrydagaande tussen 18:30 en 20:30 – sien die gemeente se jaarprogram. Kleuters en alle laerskoolkinders is welkom. Dis hope pret! Moenie dit misloop nie!
Kontakpersoon: Loïs Olivier – 082 776 0304
|