TuisbladOntmoet onsJeugNuwe lidmateAflaaibronneFoto GallerySkakelsKontak ons
 
 

Hoogland Bedieninge

Ons Kernwaardes kwalifiseer ons Bedieningsfilosofie soos volg: ons het ‘n liggaamsbediening waar ons mekaar in onderlinge verhoudings versorg met ons gawes, in kleiner en/of groter groepe.

Ons noem die bedieningsbenadering wat ons gekies het, ‘n prosesmodel:

  • Hierdie benadering beklemtoon dat ons as gemeente op pad is: ons is saam op pad om God se roeping uit te leef, en elkeen van ons is op ‘n pad van geloofsontwikkeling. Terwyl ons so saam op pad is, begelei ons mekaar sodat elkeen tuis kom in die gemeente, en toegerus word vir bediening.
  • Hierdie benadering fokus daarop om leraars, leiers en gemeentelede volgens hulle gawes, kundigheid en passie te gebruik
  Ons het 5 Bedieninge:
Aanbidding en feesviering (leitourgia)
Lering (didaché)
Gemeenskap (koinonia)
Diens (diakonia)
Getuienis (marturia/kerugma)



 
 

 

     
   
© 2010 NG Gemeente Kempton Hoogland. Alle regte voorbehou